From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Queen Anne Hotel is 'n hotel in Sutterstraat, San Francisco. Dit is 'n historiese Victoriaanse huis in die Koningin Anna-argitektuurstyl wat in die painted lady-styl versier is. Dit was oorspronklik 'n kosskool vir meisies en het die aardbewing van 1906 in San Francisco net-met oorleef.
Queen Anne Hotel | |
---|---|
Argitektuurstyl | Koningin Anna-styl |
Ligging | Sutterstraat 1590 |
Stad | San Francisco, Kalifornië |
Land | VSA |
Voltooi | 1890 |
Die hotel is 'n gewilde plek om spoke te probeer vind.[1][2] Die hoof van die voormalige afrondingskool, Mary Lake, spook na bewering in haar voormalige kantoor in kamer 410.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.