QV71
From Wikipedia, the free encyclopedia
QV71 is die grafkelder van Bintanat, die dogter en groot vrou van farao Ramses II, in Egipte se Vallei van die Koninginne.
Kitsfeite
QV71 | ||
Die grafkelder van Bintanat | ||
![]() | ||
Bintanat voor 'n god, en haar dogter voor die godin Nephtys, in QV71. | ||
Ligging | Vallei van die Koninginne | |
Land | ![]() | |
Uitgrawings deur | Ernesto Schiaparelli | |
Uitleg | 'n Kort gang, 'n saal en 'n binnekamer. | |
← Vorige QV70 Volgende → QV72 |
Sluit
Die grafkelder is uitgegrawe deur Ernesto Schiaparelli, direkteur van die Egiptiese Museum in Turyn, en is vroeër ook kortliks deur Lepsius beskryf.[1]