Pyrrho van Elis
Griekse filosoof / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pyrrho van Elis[1] (Antieke Grieks: Πύρρων ὁ Ἠλεῖος, geromaniseerd: Pyrrhо̄n ho Ēleios; c. 360 - c. 270 v.C.) was 'n Griekse filosoof van die Klassieke Oudheid en word gekrediteer as die eerste Griekse skeptiese filosoof en stigter van die Pyrrhonisme.
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Pyrrho van Elis | |
Gebore | Tussen 365 tot 360 v.C. Elis |
---|---|
Oorlede | Tussen 275 tot 270 v.C. Elis |
Nasionaliteit | Antieke Griekeland |
Vakgebied | Filosofie |
Bekend vir | Pyrrhonisme,ataraxia, adiaphora, filosofiese skeptisme |
Beïnvloed deur | Sokrates, Demokritus, Siddhartha Gautama, Protagoras |
Invloed op | Arcesilaus, Krates van Athene, Carneades, Timon van Phlius, Aenesidemus, Sextus Empiricus, Epikurus, David Hume, Theodorus die Ateïs |
Sluit