Pyrénées-Orientales
Franse departement / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pyrénées-Orientales (Katalaans: Pirineus Orientals) is 'n Franse département (66) van die gewes Oksitanië. Die département is in die suide van Frankryk geleë en die hoofstad is Perpignan.
Pyrénées-Orientales (66) | |
---|---|
Gewes | Oksitanië |
Prefektuur | Perpignan |
Onderprefekture | Céret Prades |
Bevolking | 481 691 inw. (2019) |
Bevolkingsdigtheid | 120 inw./vk km |
Oppervlakte | 4 116 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 31 |
Munisipaliteite | 226 |
President van die Conseil général |
Hermeline Malherbe-Laurent |