Psoralea
plantgenus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Psoralea is 'n genus in die peulplantfamilie (Fabaceae) met meer as 60 nou verwante spesies inheems aan Suider-Afrika.[2] In Suid-Afrika word hulle algemeen na verwys as fonteinbos, bloukeur, of penwortel (Afrikaans), fountainbush (Engels); en umHlonishwa (Zulu).[3] Sommige van die plante kan so groot as klein bome word en al die plante in die genus is deel van die fynbos.[4]
Kitsfeite Psoralea, Wetenskaplike klassifikasie ...
Psoralea | |
---|---|
P. pinnata | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Subfamilie: | Faboideae |
Tribus: | Psoraleeae |
Genus: | Psoralea L., (1753) |
Spesies | |
| |
Sinonieme[1] | |
|
Sluit