Prins Karl Emich van Leiningen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Prins Karl Emich van Leiningen (Duits: Karl Emich Nikolaus Friedrich Hermann Prinz zu Leiningen; Russies: Карл Эмих Николаус Фридрих Герман цу Лейнинген; gebore op 12 Junie 1952), is die oudste seun van Emich, die 7de Prins van Leiningen, and sy vrou, hertogin Eilika van Oldenburg, en is die oudste broer van Andreas, die 8ste Prins van Leiningen.[1] Hy is ook bekend onder sy Russies-Ortodokse naam, Nikolai Kirillowitsj Romanof (Николай Кириллович Романов), en as keiser Nikolaas III onder lede van die Monargisteparty, wat ondersteuners van die keiserlike troon van Rusland is.