![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1d/Wfm_prince_charles_island.jpg/640px-Wfm_prince_charles_island.jpg&w=640&q=50)
Prins-Charles-eiland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Prins-Charles-eiland (Engels: Prince Charles Island), die wêreld se 77ste grootste eiland en die 19de grootste eiland van Kanada, beslaan 'n oppervlakte van 9 521 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Prins-Charles-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel en lê net wes van Baffin-eiland; verder wes is die Melville-skiereiland geleë. Die eiland is in 1932 deur W. A. Poole ontdek, in 1948 deur Albert-Ernest Tomkinson herontdek en genoem na Charles III, wat in dié jaar gebore is.
Kitsfeite Prins-Charles-eiland Inheemse naam: Prince Charles Island, Geografie ...
Prins-Charles-eiland Inheemse naam: Prince Charles Island | |
---|---|
![]() Nasa-Satellietbeeld van die Prins-Charles-eiland | |
Geografie | |
Ligging | Noord-Kanada, Arktiese Oseaan |
Koördinate | 67°47′N 76°12′W |
Argipel | Kanadese Arktiese Argipel
|
Oppervlakte | 9 521 vk km |
Administrasie | |
![]() | |
Gebied | ![]()
|
Demografie | |
Bevolking | 0
|
Die wêreld se 77ste grootste eiland en die 19de grootste eiland van Kanada |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/59/Prince_Charles_Island.svg/640px-Prince_Charles_Island.svg.png)