![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b0/Alan_Winde_%2528cropped%2529_%25282%2529.jpg/640px-Alan_Winde_%2528cropped%2529_%25282%2529.jpg&w=640&q=50)
Premier van die Wes-Kaap
regeringshoof van die Provinsie Wes-Kaap / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Premier van die Wes-Kaap is die regeringshoof van die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Die huidige premier van die Wes-Kaap is die agbare Alan Winde, 'n lid van die Demokratiese Alliansie, wat in die 2019 verkiesing verkies is. Hy het sy amp op 22 Mei 2019 aanvaar.[1][2][3]
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b0/Alan_Winde_%28cropped%29_%282%29.jpg/640px-Alan_Winde_%28cropped%29_%282%29.jpg)