![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8a/Boccacio_De_Ioanne_Anglica_Papa.png/640px-Boccacio_De_Ioanne_Anglica_Papa.png&w=640&q=50)
Pousin Johanna
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pousin Johanna[1] was 'n legendariese vroulike pous, wat veronderstel was om vir 'n paar jaar gedurende die Middeleeue hoof van die Rooms-Katolieke Kerk te gewees het. Die storie het oorspronklik verskyn in 13de eeuse kronieke [2] en is vervolgens versprei deur die hele Europa. Dit is vir eeue geglo, maar moderne geskiedkundiges beskou dit as fiksie, waarskynlik veroorsaak deur Romeinse monumente en antiklerikale satire.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8a/Boccacio_De_Ioanne_Anglica_Papa.png/640px-Boccacio_De_Ioanne_Anglica_Papa.png)