Pous Stefanus V
From Wikipedia, the free encyclopedia
Stefanus V (VI) was die 110de pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Weens die statusverandering van Pous Stefanus (II), was Stefanus V vanaf die begin van die 13de eeu tot 1961 bekend as Stefanus VI en was hy die 111de pous. Sien Die spesiale geval van Pous Stefanus (II) vir volle besonderhede.
Kitsfeite Pontifikaat begin, Pontifikaat eindig ...
Pous Stefanus V (VI) | |
---|---|
![]() | |
Pontifikaat begin | September 885 |
Pontifikaat eindig | 14 September 891 |
Voorganger | Adrianus III |
Opvolger | Formosus |
Gebore | Rome, Italië |
Sterf | 14 September 891 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Stefanus |
Sluit