![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/fb/Pope_Primus_of_Alexandria.png/640px-Pope_Primus_of_Alexandria.png&w=640&q=50)
Pous Primus van Alexandrië
Patriarg van Alexandrië van 106 tot 118 / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pous Primus (Grieks: Πρίμος), ook bekend as Aprimos, was die vyfde pous en patriarg van Alexandrië.
Kitsfeite
Primus van Alexandrië | ||||
![]() | ||||
Indeling | Patriarg | |||
Kerk | Kerk van Alexandrië | |||
Setel | Setel van Alexandrië | |||
Termyn | 16 Junie 106 - 9 Augustus 118 | |||
Kerkampte | ||||
Priester | 43 n.C. | |||
Voorganger | Kedron | |||
Opvolger | Justus | |||
Persoonlike besonderhede | ||||
Geboortenaam | Aprimos | |||
Geboorteplek | Egipte | |||
Oorlede | 9 Augustus 118 | |||
Sterfteplek | Alexandrië, Egipte | |||
Nasionaliteit | Egiptenaar | |||
|
Sluit
Hy was gedoop deur Sint Markus. Hy was een van die drie wie as priesters geordineer was deur Markus, saam met Anianus, die tweede patriarg.
Primus was asketies, vroom en gevul met goeie werke. Hy is op die 22ste dag van Paoni (16 Junie 106 n.C.) as patriarg aangestel. Tydens sy bewind was die kerk in vrede en rustigheid. Hy word herdenk op die Koptiese Synaxarion op die derde dag van Mesra, in die vyfde jaar van Hadrianus.