Poseidonios
From Wikipedia, the free encyclopedia
Poseidonios (Grieks: Ποσειδώνιος, menend "van Poseidon") "van Apameia" (ὁ Ἀπαμεύς) of "van Rhodos" (ὁ Ῥόδιος) (c. 135 v.C. - 51 v.C.), was 'n Griekse[1] stoïsynse[2] filosoof, politikus, sterrekundige, geograaf, geskiedkundige en onderwyser, oorspronklik van Apamea, Sirië.[3] Hy word aangeslaan as die grootste alomgeleerde van sy era. Geen deel van sy besonder omvangryke opus kan vandag in geheel gelees word nie, aangesien dit net in fragmente behoue gebly het.
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Poseidonios | |
Borsbeeld in die Nasionale Argeologiese Museum, Napels | |
Gebore | ca. 135 v.C. Apamea |
---|---|
Oorlede | ca. 51 v.C. Rhodos of Rome |
Nasionaliteit | Antieke Griekeland |
Vakgebied | Sterrekunde, aardrykskunde, geskiedenis, wiskunde, weerkunde, filosofie, fisika |
Beïnvloed deur | Panaetios |
Invloed op | Cicero, Kleomedes, Diodorus Siculus, Jason van Nysa, Livius, Plutarchus, Lucius Annaeus Seneca, Strabo |
Sluit