Portaal:Sport/Nuus
From Wikipedia, the free encyclopedia
![Die T20I-wêreldbekertrofee waarom meegeding word](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0b/ICC_Men%27s_T20_World_Cup_Trophy_at_COA_-_BugWarp_%2820%29_%28cropped%29.jpg/640px-ICC_Men%27s_T20_World_Cup_Trophy_at_COA_-_BugWarp_%2820%29_%28cropped%29.jpg)
- In die eindstryd van die T20I-wêreldbeker 2024 op die Kensington-ovaal in Bridgetown, Barbados verslaan Indië Suid-Afrika met sewe lopies en palm sodoende sy tweede T20I-wêreldbekertitel in.
- Tydens die Comrades-maraton wen die Nederlandse hardloper Piet Wiersma die mansitem, terwyl Gerda Steyn die vroue-item wen.
- Tydens die Franse Ope het die Poolse tennisspeler Iga Świątek haar vyfde Grand Slam-toernooi gewen, terwyl die Spaanse tennisspeler Carlos Alcaraz sy derde toernooi ingepalm het.
- Die Spaanse sokkerklub Real Madrid wen die eindwedstryd van die UEFA Champions League teen die Duitse Borussia Dortmund met 2–0; die Italiaanse Atalanta klop tydens die UEFA Europa League se eindstryd die Duitse Bayer Leverkusen met 3–0.
- Die Nieu-Seelandse rugbyspeler en All Black Sid Going sterf op 80.