UEFA Europa League
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die UEFA Europa League is die tweede Europese bekertoernooi vir sokkerklubs ná die Champions League. Die toernooi word deur UEFA georganiseer. In 1999 is die toernooi met die Bekerwenner-beker saamgesmelt. Tot 2009 het die toernooi UEFA-beker geheet, maar nadat die toernooi met die Intertoto-beker saamgesmelt het, is die naam verander.
Kitsfeite Sportsoort, Gestig ...
UEFA Europa League | |
2024–25 UEFA Europa League | |
Kenteken van die UEFA Europa League | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 1955 |
Eienaar | UEFA |
Inwydingseisoen | 1955–1958 |
Deelnemende lande | Europa |
Aantal spanne | 48 (groepfase) |
Mees onlangse kampioen | Atalanta (2024) |
Verwante kompetisies | UEFA Superbeker UEFA Champions League FIFA-Klubwêreldbeker |
Sluit
Die huidige kampioen is Atalanta. In 2024 het hulle die beker (vir die eerste keer) ingepalm deur in die eindstryd Bayer Leverkusen met 3–0 te klop.