Pontdrif
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pontdrif is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana teen die Limpoporivier in Limpopo. Die grenspos is 'n klein entjie wes van die Mapungubwe Nasionale Park.
Die kruising is nie begaanbaar wanneer die Limpoporivier in vloed is nie. Voetgangers mag van 'n kabelkar oor die rivier gebruik maak.
Meer inligting Suid-Afrika, Botswana ...
Suid-Afrika | Botswana | |
---|---|---|
Streek | Limpopo | Tuli |
Naaste dorp | Alldays | |
Pad | R572 | |
Koördinate | 22.21697°S 29.13966°O / -22.21697; 29.13966 | 22.21697°S 29.13966°O / -22.21697; 29.13966 |
Telefoonnommer | +27 (0) 15 575 1056 | |
Faksnommer | +27 (0) 15 575 1047 | |
Besigheidsure | 08:00 - 16:00 | 08:00 - 16:00 |
Sluit