’n spesie vrugdraende bladwisselende struik van die genus Punica From Wikipedia, the free encyclopedia
Granaat, botaniese naam Punica granatum, is 'n vrugdraende bladwisselende struik of klein boom wat tussen 5 en 8 m (16-26 vt) hoog word. In die Noordelike Halfrond is die vrugte tipies in seisoen van September tot Februarie en in die Suidelike Halfrond van Maart tot Mei. As ongeskonde arils of sap, word granate gebruik in kook, bak, maaltydgarnering, sapversnitte, smoothies, en alkoholiese drank, soos skemerkelkies en wyn.
Granaat | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Punica |
Spesie: | P. granatum |
Binomiale naam | |
Punica granatum | |
Sinonieme | |
Linnaeus, 1758 |
Die granaat het ontstaan in die streek van Iran na die noorde van Indië, en is sedert antieke tye in die Middellandse See-streek verbou. Dit is in Latyns-Amerika en Kalifornië ingevoer deur die Spaanse setlaars in 1769.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.