fotografiese portret van 'n persoon van die middellyf boontoe wat na arrestasie geneem word From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Polisiefoto is 'n fotografiese portret van 'n persoon van die middellyf boontoe wat na arrestasie geneem word.[1][2] Die oorspronklike doel van die polisiefoto was om wetstoepassing in staat te stel om 'n fotografiese rekord van gearresteerde individue te hou sodat slagoffers, die publiek en ondersoekers misdadigers kan uitken. In die Verenigde State het entrepreneurs hierdie openbare rekords via die polisiefotopublikasie-industrie begin aanmunt.
Die fotografering van misdadigers begin in die 1840's, enkele jare na die uitvinding van fotografie, maar die proses word eers in 1888 deur die Franse polisiebeampte Alphonse Bertillon gestandardiseer.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.