Pionier-opelugmuseum
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Pionier-opelugmuseum is 'n kulturele museum by Silverton ('n oostelike voorstad van Pretoria) wat die lewenstyl van die vroeë pioniers of Voortrekkers van die vroeë 19de eeu weerspieël. Dit word gehuisves in die oudste gebou in Pretoria, die opstal wat in 1848 gebou is, en word deur Ditsong Museums van Suid-Afrika bestuur.[1]
Meer inligting Vorige naam, Plek ...
Die huis by die Pionier-opelugmuseum is in 1848 gebou | |
Vorige naam | African Window |
---|---|
Plek | Pretoria; koördinate: 25.73521°S 28.31059°O / -25.73521; 28.31059 |
Land | Suid-Afrika |
Openingsjaar | 1975 |
Tipe museum | Kultuurhistories |
Webtuiste | Pionier-opelugmuseum |
Sluit