Pilanesberg- Nasionale Park
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pilanesberg- Nasionale Park is noord van die groot dorp Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika geleë. Dit lê in die oorgangsone tussen die droë Kalahari en die Laeveld en het diere wat in albei streke tuis is. Dit beskik oor die Groot vyf, asook bastergemsbokke, basterhartbeeste en meer as 360 voëlspesies. Die park is geleë in 'n ou vulkaankrater wat 1,2 miljard jaar gelede gevorm is.[2]
Kitsfeite Koördinate: 25°14′42″S 27°5′21″O ...
Pilanesberg- Nasionale Park | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Bojanala-distrik, Noordwes |
Naaste dorp | Rustenburg |
Koördinate: 25°14′42″S 27°5′21″O | |
Oppervlak | 55 000 ha |
Openingsjaar | 1979[1] |
Bestuursliggaam | Noordwes Parkeraad |
Webblad | Pilanesberg- Nasionale Park |
Sluit