![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6b/DFMalanPortret.jpg/640px-DFMalanPortret.jpg&w=640&q=50)
Piketberg (kiesafdeling)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Piketberg was, soos Malmesbury, van 1910 onafgebroke tot 1994 'n Swartlandse kiesafdeling vir die Suid-Afrikaanse Volksraad. Moorreesburg, wat tussen Malmesbury en Piketberg geleë was, het die dorp Wellington in die Boland ingesluit, is eers in 1933 afgebaken en omstreeks 1980 afgeskaf.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6b/DFMalanPortret.jpg/320px-DFMalanPortret.jpg)