Moorreesburg (kiesafdeling)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Moorreesburg was 'n kiesafdeling in die Swartlandstreek van die Wes-Kaap van 1933 se algemene verkiesing tot in die jare sewentig toe dit vervang is deur Wellington, wat jare lank deel was van die kiesafdeling.