![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/eb/Stele_Piye_submission_Mariette.jpg/640px-Stele_Piye_submission_Mariette.jpg&w=640&q=50)
Pije
Koesjitiese koning en farao van Antieke Egipte / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pije (voorheen ook Pianchi;[1] oorlede 721 v.C.) was ’n koning van Koesj en die stigter van die 25ste Dinastie van Antieke Egipte. Hy het van 753/752 tot 722 v.C. oor Egipte regeer[2] vanaf die stad Napata in Nubië, in die hedendaagse Soedan.
Kitsfeite
Pije | ||||
Pianchi | ||||
![]() | ||||
Die Oorwinningstele van Pije. | ||||
Farao van die 25ste Dinastie | ||||
Periode | 752–721 v.C. | |||
Voorganger | Kasjta | |||
Opvolger | Sjabaka | |||
Vader | Kasjta | |||
Oorlede | 721 v.C. | |||
Monumente | Oorwinningstele by Djebel Barkal | |||
|
Sluit