From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Piet-tjou-tjougrysmees (Parus afer) is 'n gelokaliseerde, algemene, endemiese standvoël in fynbos en Karoobossieveld - dikwels naby klipbanke en ou geboue. Die voël is 15 cm groot en weeg 18 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Tit.
Piet-tjou-tjougrysmees | |
---|---|
'n Piet-tjou-tjougrysmees in die Namakwa Nasionale Park in die Noord-Kaap. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. afer |
Binomiale naam | |
Parus afer Gmelin, 1789 | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.