Pierre Simond
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pierre Simond (1651, Nyon, provinsie Dauphiné, Frankryk – ná 1713, waarskynlik België) was 'n vroeë leraar in wat die Nederduitse Gereformeerde Kerk sou word en staan bekend as die Hugenote-predikant.