![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/14/Peyronie_disease.jpg/640px-Peyronie_disease.jpg&w=640&q=50)
Peyronie se siekte
From Wikipedia, the free encyclopedia
Peyronie se siekte of Peyroniesiekte is 'n bindweefselsiekte wat die groei van fibrotiese plaak in die sagte weefsel van die menslike penis behels. Gewoonlik vorm letselweefsel in die tunica albuginea, die dik skag weefsel om die hoofereksieweefsel van die penis. Dit veroorsaak pyn, 'n abnormale kromming, erektiele disfunksie en 'n verlies aan dikte en verkorting van die penis.[2][3]
Kitsfeite Ander name, Spesialiteit ...
Peyronie se siekte | |
---|---|
Ander name | Peyroniesiekte, induratio penis plastica[1] |
![]() | |
'n Man met 'n abnormaal krom penis weens Peyronie se siekte. | |
Spesialiteit | Urologie |
Oorsake | Onbekend[2] |
Frekwensie | ~10% van mans[2] |
![]() |
Sluit
Dit raak na raming 1-20% van mans.[2] Die toestand raak algemener met ouderdom.[2]