Pescantina is 'n gemeenskap (munisipaliteit) in die provinsie Verona in die Italiaanse streek Veneto, wat ongeveer 110 kilometers (68 myl) wes van Venesië geleë is en ongeveer 11 kilometer (7 myl) noordwes van Verona. Op 31 Desember 2004 het dit 'n bevolking van 14 096 gehad en 'n oppervlakte van 19.7 vierkante kilometer (7.6 vierkante myle).[1]

Thumb
Pescantina

Die gemeenskap van Pescantina bevat die frazioni (onderafdelings, hoofsaaklik dorpe en gehuggies) Settimo, Balconi, Arcè, Ospedaletto en Santa Lucia.

Pescantina grens aan die volgende munisipaliteite: Bussolengo, Pastrengo, San Pietro in Cariano, Sant'Ambrogio di Valpolicella, en Verona.

Demografiese evolusie

Tweelingdorpe

Pescantina is as tweelingdorp verwant aan:

  • Siedlce, Pole, sedert 1993

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.