![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/68/NorthangerPersuasionTitlePage.jpg/640px-NorthangerPersuasionTitlePage.jpg&w=640&q=50)
Persuasion
From Wikipedia, the free encyclopedia
Persuasion, is Jane Austen se sesde en laaste roman. Dit is eers is 1818, ses maande nadat sy oorlede is, gepubliseer.
Kitsfeite Letterkunde-portaal ...
Persuasion | |
---|---|
![]() | |
Titelblad van die oorspronklike 1818 uitgawe | |
Skrywer | Jane Austen |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Uitgewer | John Murray |
Uitgegee | 1818 |
Voorloper | Northanger Abbey |
Sluit
Die heldin van die verhaal, Anne Elliot, was negentien jaar oud en verloof met Frederick Wentworth, 'n vloot-luitenant. Anne se familie is teen die huwelik gekant, omrede Wentworth nie ryk was nie, en ook het hy geen familieverband nie. Wentworth is opgeroep om in die Napoleontiese Oorloë te dien. Agt jaar later keer hy terug. Hy is nou 'n kaptein en as 'n gevolg van prysgeld is hy 'n ryk man. Intussen is Anne met haar neef William Elliot verloof …[1]