![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/38/Vincent_Willem_van_Gogh_002.jpg/640px-Vincent_Willem_van_Gogh_002.jpg&w=640&q=50)
Persoonlikheidsteuring
From Wikipedia, the free encyclopedia
Persoonlikheidsteurings is ’n groep geestesteurings wat gekenmerk word deur langdurige wanaangepaste patrone van optrede, bewussyn en ander innerlike ondervindings. Daar kan op verskeie maniere daaraan uiting gegee word en dit verskil gewoonlik aansienlik van wat in die persoon se kultuur aanvaarbaar is. Dié patrone ontwikkel vroeg, is onbuigsaam en word verbind met ’n taamlike angs of stremming.[1] Die definisies kan verskil van bron tot bron.[2][3]
Kitsfeite
Persoonlikheidsteuring | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
![]() | ||
Vincent van Gogh, wat self 'n depressielyer was, se werk van ’n man se wanhoop tydens depressie. | ||
ICD-10 | F60 | |
ICD-9 | 301.9 | |
DiseasesDB | 9889 | |
MedlinePlus | 000939 | |
MeSH | D010554 | |
![]() |
Sluit