Paulette Goddard
From Wikipedia, the free encyclopedia
Paulette Goddard (3 Junie 1910 – 23 April 1990) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Modern Times (1936), The Women (1939), The Great Dictator (1940), en An Ideal Husband (1947).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Paulette Goddard | |
Geboortenaam | Marion Levy[lower-alpha 1] |
---|---|
Geboorte | (1910-06-03)3 Junie 1910 |
Sterfte | 23 April 1990 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1926–1972 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit