Witkeelmossie
Voël-spesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Witkeelmossie (Passer griseus) is 'n voël en gelokaliseerd en algemeen om mense se woonplekke. Die voël is beperk tot 'n paar gebiede in die noorde van Suider-Afrika, veral tussen Chobe, Botswana en die Victoria-waterval. Die voël is 16 cm groot en weeg 34 - 43 gram. In Engels staan die voël bekend as die Northern Grey-headed Sparrow.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Witkeelmossie | |
---|---|
'n Volwasse witkeelmossie in Rwanda | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | Passeri |
Infraorde: | Passerida |
Superfamilie: | Passeroidea |
Familie: | |
Genus: | Passer |
Spesie: | P. griseus |
Binomiale naam | |
Passer griseus (Vieillot, 1817) | |
Sluit