Pantera
Amerikaanse metal musiekgroep / From Wikipedia, the free encyclopedia
Pantera was 'n Amerikaanse heavy metal band van Arlington, Texas.[1] Die groep is gestig in 1981 deur die Abbott broers – tromspeler Vinnie Paul en kitaarspeler Dimebag Darrell – saam met die voorsanger Terry Glaze. Baskitaarspeler Rex Brown het by die groep aangesluit die volgende jaar. Pantera het begin as 'n glam metal band. Pantera het vier albums vrygestel gedurende die 1980's. Op soek na 'n nuwe en swaarder klank, het Pantera Terry Glaze met Phil Anselmo vervang in die einde van 1986.
Kitsfeite Genres, Jare aktief ...
Pantera | |
---|---|
Genres | Thrash metal, groove metal |
Jare aktief | 1981–2003 |
Etikette |
|
Assosiasies |
|
Webwerf | pantera |
Sluit