In die Amerikaanse argitektuur is painted ladies Victoriaase en Eduardiaanse huise wat van die 1960's af geverf is in drie of meer kleure wat hulle argitektoniese besonderhede versier of verhoog. Die term is die eerste keer deur die skrywers Elizabeth Pomada en Michael Larsen vir Victoriaanse huise in San Francisco gebruik in hulle boek van 1978, Painted Ladies: San Francisco's Resplendent Victorians.[1]

Thumb
"Painted Ladies" in San Francisco, Kalifornië.

Hoewel polichrome versiering algemeen was in die Victoriaasne tydperk, was die kleure wat aan dié huise gebruik is, nie geskoei op 'n historiese presedent nie.[2]

Sedertdien is die term ook gebruik vir groepe kleurryk oorgeverfde Victoriaanse huise in ander Amerikaan stede, soos Baltimore, St. Louis, New Orleans, ensovoorts.[3][4][5] Hulle bestaan ook internasionaal, soos in Nieu-Seeland se hoofstad, Wellington.[6]

Verwysings

Skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.