![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/df/Phineas_Taylor_Barnum_portrait.jpg/640px-Phineas_Taylor_Barnum_portrait.jpg&w=640&q=50)
P. T. Barnum
From Wikipedia, the free encyclopedia
Phineas Taylor Barnum (* 5 Julie 1810 in Bethel, Connecticut - † 7 April 1891 in Bridgeport, Connecticut), was 'n Amerikaanse sakeman en sirkus-kunstenaar wat veral onthou word vir sy beroemde truuks en poetse in die vermaaklikheid wêreld. Daarbenewens het hy was die stigter van die sirkus "Ringling Brothers and Barnum & Bailey".
Kitsfeite Lid van die Connecticut Huis van Verteenwoordigersuit die Fairfield distrik, Persoonlike besonderhede ...
P. T. Barnum | |
![]() Phineas Taylor Barnum Foto deur Mathew Brady, ca. 1860 | |
Burgemeester van Bridgeport, Connecticut | |
Ampstermyn 1875 – 1876 | |
Lid van die Connecticut Huis van Verteenwoordigers uit die Fairfield distrik | |
---|---|
Ampstermyn 1865 – 1869 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 5 Julie 1810 Bethel, Connecticut |
Sterf | 7 April 1891 (op 80) Bridgeport, Connecticut |
Politieke party | Demokraat (1824–54) Republikein (1854–1891) |
Religie | Universalisme |
Handtekening | ![]() |
Sluit