Ouhoogte is 'n bergpas op die R340 aan die suidoostelike kant van die Outeniekwaberge en ten noordweste van Wittedrif, Keurboomstrand en Plettenbergbaai. Dit sluit by Kruisvallei aan by die R339, die pad bekend om die historiese Prins Alfredpas. Ouhoogte bereik 'n hoogte van 34m bo seespieël.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.