![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6d/Heinrich_Kiepert._Graecia._Athenae._Regiones_proximae_circa_urbem.jpg/640px-Heinrich_Kiepert._Graecia._Athenae._Regiones_proximae_circa_urbem.jpg&w=640&q=50)
Ottomaanse Griekeland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die grootste deel van moderne Griekeland was die een of ander tyd, van die middel van die 15de eeu tot sy onafhanklikverklaring in 1821, deel van die Ottomaanse Ryk. Dié tydperk was bekend as die Turkokrasie (Grieks: Τουρκοκρατία, of "Turkse heerskappy").[1]