![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/9e/Otto_Klemperer.jpg/640px-Otto_Klemperer.jpg&w=640&q=50)
Otto Klemperer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Otto Nossan Klemperer (* 14 Mei 1885 – † 6 Julie 1973) was 'n Joodse Duitsgebore dirigent en komponis, wat beskryf is as "die laaste van die werklike groot dirigente van sy geslag."[1]
Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Otto Klemperer | |
---|---|
![]() Klemperer in 1920 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 14 Mei 1885 Breslau, Provinsie van Silesië, Pruise, Duitse Ryk (nou Wrocław, Pole) |
Sterf | 6 Julie 1973 (op 88) Zürich, Switserland |
Genres | Klassiek |
Beroep(e) | Dirigent, komponis |
Sluit