Oswald Pirow
From Wikipedia, the free encyclopedia
Oswald Pirow (Aberdeen, Kaapkolonie, 14 Augustus 1890 — Pretoria, Unie van Suid-Afrika, 11 Oktober 1959) was ’n Suid-Afrikaanse politikus en regsgeleerde.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Oswald Pirow | |
Pirow was minister van spoorweë en hawens | |
Minister van Justisie | |
Ampstermyn 1929 – 1933 | |
Eerste minister | Barry Hertzog |
---|---|
Voorafgegaan deur | Tielman Roos |
Opgevolg deur | Jan Smuts |
Minister van Verdediging | |
Ampstermyn 1933 – 1939 | |
Voorafgegaan deur | Frederic Creswell |
Opgevolg deur | Jan Smuts |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 14 Augustus 1890 Aberdeen (Kaapkolonie) |
Sterf | 11 Oktober 1959 (op 69) Pretoria (Transvaal) |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Politieke party | Nasionale Party |
Kiesafdeling | Zoutpansberg Gezina, Pretoria |
Eggenoot/-note | Elsé Piel |
Kind(ers) | 2 seuns, 2 dogters |
Professie | Prokureur |
Sluit