From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Oranjeborsberglyster (Chaetops aurantius) is 'n endemies, gelokaliseerde, algemene standvoël teen rotsagtige hange, tipies hoër as 2 000 meter bo seevlak. Hulle gewoontes is baie soos die van die Kaapse kliplyster s'n. Die voël is 21 – 23 cm groot en weeg 45 - 56 gram. In Engels staan die voël bekend as die Drakensberg rockjumper.
Oranjeborsberglyster | |
---|---|
Volwasse mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Chaetopidae |
Genus: | |
Spesie: | C. aurantius |
Binomiale naam | |
Chaetops aurantius Layard, 1867 | |
benaderde verspreiding en broeigebied |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.