From Wikipedia, the free encyclopedia
Orange is 'n Franse telekommunikasiemaatskappy.[1] Aan die einde van 2019 het dit bykans 266 miljoen klante wêreldwyd gehad. In 2019 was die maatskappy die leier of tweede gewildste netwerk in 75% van die Europese lande waar dit gevestig is en in 83% lande in Afrika en die Midde-Ooste.[2]
Orange | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1988 |
Hoofkantoor | Issy-les-Moulineaux, Frankryk |
Sleutelpersone | Stéphane Richard (hoof- uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Telekommunikasie-operateur, bank |
Inkomste | €42,238 miljard |
Werknemers | 146 700 |
Webwerf | orange.com |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.