Die olyfgroen vingertjie (Frithia pulchra N.E.Br.) is 'n dwergplantjie uit die vygiefamilie.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Olyfgroen vingertjie
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Frithia
Spesie:
F. pulchra
Binomiale naam
Frithia pulchra
N.E.Br., (1926)
Sinonieme
  • Mesembryanthemum pulchrum (N.E.Br.) N.E.Br.
Sluit

Op die SANBI-rooilys is dit as seldsaam gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika en kom by Magaliesberg in die provinsies Gauteng en Noord-Wes voor. Daar is net een populasie wat oor 'n oppervlakte van ongeveer 100 km² verspreid voorkom, maar daar is 20 000 tot 40 000 plante en hulle groei taamlik vinnig. Hoewel die plant versamel word om hulle hortikultureel te gebruik, is die spesie nie bedreig nie.[1]

Galery

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.