Oggend
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Oggend is die tydperk van sonsopkoms tot middag. Daar is geen presiese tye vir wanneer die oggend begin nie (ook waar vir die aand en nag) want dit kan verskil volgens 'n mens se lewenstyl en die ure van daglig in elke tyd van die jaar.[1] Die oggend eindig egter streng om die middag, want dit is wanneer middag begin. Oggend kan ook gedefinieer word as vanaf middernag tot middag.
Oggend gaan voor namiddag, aand, en nag in die volgorde van 'n dag. Oorspronklik het die term na sonsopkoms verwys.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.