Oewerkonyn
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die oewerkonyn (Bunolagus monticularis) is inheems aan 'n baie klein deel van die Karoo en die kans is groot dat dit gaan uitsterf. Daarom kom die dier voor op die rooilys van bedreigde spesies (IUBN-rooilys).
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Oewerkonyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Leporidae |
Genus: | Bunolagus Thomas, 1929 |
Spesie: | B. monticularis |
Binomiale naam | |
Bunolagus monticularis (Thomas, 1903) | |
Verspreiding |
Sluit