From Wikipedia, the free encyclopedia
Obed Bapela (gebore 28 Februarie 1958) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is sedert 2014 die Adjunkminister van Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede, tans dienend onder Minister Nkosazana Dlamini-Zuma.
Obed Bapela | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2010 | |
Adjunkminister van Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede | |
---|---|
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2014 | |
President | Jacob Zuma→Cyril Ramaphosa |
Adjunkminister in die Presidensie vir Prestasiemonitering en -Evaluering | |
Ampstermyn 2011 – 2014 | |
President | Jacob Zuma |
Adjunkminister van Kommunikasie | |
Ampstermyn 2010 – 2011 | |
President | Jacob Zuma |
Voorsitter van die Huis | |
Ampstermyn 2010 – 2010 | |
President | Jacob Zuma |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Kopeng Obed Bapela 28 Februarie 1958 Alexandra, Transvaal |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Constance Bapela († Feb 2018) |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.