Náftali
From Wikipedia, the free encyclopedia
Náftali (Hebreeus נַפְתָּלִי;|"My Stryd"), volgens Genesis, is die tweede gebore seun van Jakob en Bilha. Hy is die stamvader van die Israelitiese Stam van Náftali. Sommige Bybelkenners voer ewenwel aan dat dit as ’n ‘‘postdiksie’’ gereken moet word; as ’n naamgeër-beeldspraak wat ’n oorsaakleer verskaf hoe die stam met al die ander stamme van die Israelitiese bondgenootskap mee verband hou.[1]