Nullius in verba

From Wikipedia, the free encyclopedia

Nullius in verba

Nullius in verba ( Latyn vir "vat niemand se woord" of "neem niemand se woord daarvoor nie"[1] ) is die spreekwoord van die Royal Society. John Evelyn en ander genote van die Royal Society het die spreekword gekies, kort ná die Genootskap se stigting in 1660.

Thumb
Hedendaagse ekwivalent van Nullius in verba : Bevraagteken alles
Thumb
Wapen van die Royal Society met die leuse Nullius in verba langs die onderkant

Die lidde van die "Royal Society" se spreekword is "'n uitdrukking is van die vasberadenheid om die oorheersing van gesag te weerstaan en om alle stellings te verifieer deur 'n beroep op feite wat deur eksperiment bepaal word."[1] Jy kan dit lees op hulle webblad[2].

Horatius se brief aan sy weldoener Maecenas, is waarvandaan die spreekwoord kom. Horatius beweer dat hy is nie aan enige spesifieke sekte toegewy nie. Maar eerder, dat hy is 'n eklektiese persoon.

Die spreek word word ook wyd gebruik en elders aangehaal.[3][4][5]

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.