![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0e/Roman_Empire_-_Noricum_%2528125_AD%2529.svg/langaf-640px-Roman_Empire_-_Noricum_%2528125_AD%2529.svg.png&w=640&q=50)
Noricum
Keltiese koninkryk en later 'n Romeinse provinsie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Noricum was 'n Keltiese koninkryk en later 'n Romeinse provinsie[1][2] wat oor 'n groot deel van die huidige Oostenryk asook aangrensende gebiede in Beiere (oos van die Inn-rivier) en Slowenië gestrek het. Die Romeinse provinsie het aan Italië (Italia) in die suide, Pannonië (Pannonia) in die ooste en Raetia in die weste gegrens.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0e/Roman_Empire_-_Noricum_%28125_AD%29.svg/640px-Roman_Empire_-_Noricum_%28125_AD%29.svg.png)