![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/48/Flag_of_Norfolk_Island.svg/langaf-640px-Flag_of_Norfolk_Island.svg.png&w=640&q=50)
Norfolkeiland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Norfolkeiland (Engels: Norfolk Island of Territory of Norfolk Island, Norfuk: Norfuk Ailen[5]) is 'n eiland in die Stille Oseaan wat tussen Australië in die weste, Nieu-Seeland in die suide en Nieu-Kaledonië in die noorde geleë is.
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1f/Norfolk_Island-CIA_WFB_Map.png/320px-Norfolk_Island-CIA_WFB_Map.png)
Kitsfeite
| |||||
Nasionale leuse: Inasmuch (Engels vir: "Sover") | |||||
Volkslied: God Save the King (amptelik) (Engels vir: "God beskerm die koning") Come Ye Blessed | |||||
![]() | |||||
Hoofstad | Kingston | ||||
Grootste stad | Burnt Pine | ||||
Amptelike tale | Engels en Norf’k-Pitcairn[2] | ||||
Regering | Federale parlementêre grondwetlike monargie Charles III David Hurley Eric Hutchinson | ||||
Onafhanklikheid | Australiese eksterne gebied 1 November 1856 1 Julie 1914 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
34,6 km2 (227ste) 13,4 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2021-sensus - Digtheid |
2 188[3] 61,9 / km2 160,3 / myl2 | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2016-skatting $60 209 320[4] | ||||
Geldeenheid | Australiese dollar (AUD ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
NFT (UTC+11:30) nie toegepas nie (UTC+11:30) | ||||
Internet-TLD | .nf | ||||
Skakelkode | +672 |
Sluit
Die eiland is 'n Australiese eksterne gebied met 'n oppervlakte van 34,6 km² en het 'n bevolking van 2 188 in 2021 gehad. Norfolk is in 1774 deur kaptein James Cook ontdek en die hoogste punt is 318 m (Bates Berg). Die hoofstad is Kingston en die grootste nedersetting is Burnt Pine.