Noordoosdistrik, Botswana
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Noord-Oos distrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 'n bevolking van 132 422 gehad en sy hoofstad is Masunga. Dit grens binne Botswana aan die Sentraaldistrik en in die noordooste aan sy buurland Zimbabwe.
Meer inligting Distrikte van Botswana ...
Distrikte van Botswana | |||
---|---|---|---|
Chobe – Ghanzi – Kgalagadi – Kgatleng – Kweneng – Noordoos – Noordwes – Sentraal – Suid – Suidoos |
Sluit
Noordoosdistrik | |
---|---|
Land: | Botswana |
Hoofstede: | Masunga |
Oppervlakte: | 5 120 km² |
Bevolking: | 132 422 (2001) |
Bevolkingsdigtheid: | 25,86/km² |