Nitrasepam
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Nitrasepam (handelsnaam Mogadon en andere)[1][2] is 'n hipnotiese dwelm van die bensodiasepienklas wat gebruik word vir korttermyn verligting van ernstige angs en slapeloosheid.[3] Dit het ook kalmerende (sedatiewe) eienskappe,[4] sowel as amnestie (vergeetagtigheid), antikonvulsiewe en skeletale spierverslapper-effekte.
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Meer inligting Algemeen, Farmakokinetika ...
Nitrasepam | |
---|---|
Algemeen | |
Sistematiese naam | 7-nitro-5-feniel- 1H-benso[e][1,4]- diasepien-2(3H)-oon |
Chemiese formule | C15H11N3O3 |
Molêre massa | 281,3 g/mol |
CAS-registernommer | 146-22-5 |
Farmakokinetika | |
Roete van toediening | Oraal |
Biobeskikbaarheid | 53–94% |
Metabolisme | Lewer |
Uitskeiding | Niere (urien) |
Eliminasie-halfleeftyd | 16–38 ure |
Sluit