Nissan Primera
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Nissan Primera was 'n mediumgroot gesinsmotor vervaardig deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vir die Japannese en Europese markte. In Japan het dit die Nissan Langley vervang, en was eksklusief bemark deur "Nissan Prince Stores". Dit was 'n platformopgradering, met enjinverrigting- en suspensieveranderinge aan die Nissan Pulsar.
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | ![]() |
Ook genoem | Infiniti G20 |
Produksie | 1990–2008 |
Montering | Sunderland, VK (Nissan Motor Manufacturing UK)[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Mediumgroot motor |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Nissan Bluebird Nissan Auster |
Opvolger | Nissan Altima |
Sluit
In Amerika was dit die intreevlak-luuksesportsedan vir die Infiniti-reeks.
Die naam "Primera" is Spaans vir "eerste klas" of "beste".